Wednesday 19 June 2013

Goulash en ondergrondse hospitaal-museum

Hoe kom die twee bymekaar?   Kasteelheuwel in Budapest is vol verrassings en toe ek en Kia op mooi Mei-middag die St Matyas-kerk verlaat om die pad na "Hospital in the Rock" te vind, kom ons op Cafe Miro af.
     Ons was albei dadelik geinteresseerd in die knus kafee wat na die Spaanse kunstenaar Joan Miro vernoem is. Die meubels en inkleding is 'n beeld van Miro se ekspressionistiese styl.
     Daar en dan besluit ons om goulash te bestel, want ons moet dit 'aftik op ons lys.'






     The Hospital in the Rock was 'n ondergrondse hospitaal gedurende WW II en funksioneer nou as 'n museum om die besoeker 'n realistiese beeld te gee van die mediese dienste wat daar gelewer is. Besoekers word op 'n toer geneem wat ongeveer een uur duur en baie insiggewend is. Ongelukkig is dit taboe om fotos te neem, maar in die voorportaal is daar 'n klein retro-winkel waar Kia vir haar 'n gasmasker gekoop het en waar ons bietjie met die Rooikruis-teken "gespeel" het.... en nie om dowe neute nie. My hand was nog
baie seer en geswel van die val in Zagreb.


Tuesday 18 June 2013

Gigantic charity shop

I have read about Caritas, a charity organisation in Austria, but it is only when you see this place, that the enormity of it strikes you.
     Trading as CARLA, the organisation has a shop in Vienna the size of an airplane hanger. Is in itself a tourist attraction and was abuzz with people when I visited with Kia.








Vintage in Vienna

Vienna is teeming with vintage and retro shops... from crummy cellar-shops selling second hand textiles to very upmarket emporiums. We brought some pictures back from our visit in May!