Friday 21 October 2011

Images from my past



I visited my roots recently and the above picture shows an article that reminds me of my Van der Walt family. I spent many holidays and weekends on their farm near Schoombee in the Middelburg district. It is a round painted glass tray that my aunt Connie van der Walt now displays in her "dorpshuis" in Richmond Road, Middelburg.





My kennismaking met "kuns" op Middelburg ... behalwe vir die afdrukke van bekende SA landskapskilders wat in die plaashuise gehang het, het die waaghalsige mense Tretchikoff afdrukke gehad. Hierdie een ken ek van kleintyd af. Dit het in my ouma se huis in Meintjiestraat, Middelburg gehang. My tante, Edna Grobbelaar (geb Smith)  was 'n klerk in die landdroskantoor en dit was een van haar eerste aankope wat "prente" betref.
Sy het ook die een besit van die orgidee op die trap (titel vergeet).
Gemmerpotte

My ouma se sitkamer was baie min gebruik ... haar kombuis wat die  "brekfiskamer" ingesluit het, was baie meer gesellig. Ek onthou dat daar twee van hierdie hoek-kassies gehang het.
Hierdie prent het vir my 'n droomwereld oopgemaak...
Die sopkom onthou ek goed - nog voordat die kraak gekom het....
Nog so'n idilliese prent ...  so'n toneel is vir 'n Karookind onwerklik...
Die muurklok was 'n onmiskenbare deel van al die huise van my kleintyd. In besonder onthou ek die een in my ouma se huis asook ons eie een wat in die gang in ons Smidstraat-huis gehang het.  Elke kwartier is aangekondig...
Karnaval-glas...  Ek besit my ma s'n.
Famlliebybel ...
Voetstuk van die olielamp wat ek van die dae voor Eskom op die Henningsfontein-plaas onthou.

My tante se porselein waskom, lampetbeker en tandebakkie.
Detail van seepbakkie se deksel...
Muurbord met afodille ...
Die sout en peperstel is van my eerste onthou ...

Delikate koppie en piering
My De Klerk voorgeslagte ...
Detail van stoele uit ouma se Meintjiestraat-huis ...



Botter of konfytbakkie - was in die 50's en 60's in gebruik, maar nou 'n onthou-ornament
My tante is 'n koffervrou soos ek....
Mu ouma Gerty se "travel" koffer...
Nog 'n prent met "stille waters" in die droee Karoo ...
My ouma se suikerpot op die "brekfiskamer" se tafel is nou 'n uitstalstuk in my tannie Connie se kombuis.
... en al hierdie nostalgiese stukke "woon" agter die Renosterberg.  Hierdie berg - tussen Cradock en Middelburg) was vir lank (ongeveer 18 jaar) die "grens" van my wereld.

Thursday 6 October 2011

Talking recycling ...

The ACVV (Afrikaanse Christelike Vrouevereniging) invited me to talk at their Seniors Club in Sidwell.
    It was the club's 21st birthday celebration and some members joined in the vibe and dressed in their 90's clothes.Others listened attentively as I tried to convince them of the quality of such garments, the pleasure of sourcing them, the nostalgic and economic value etc, but quite a number said: "Ons sal dit nie dra nie, nie oor ons dooie liggame nie..."
    I took one of my old brown cardboard suitcases, packed with a variety of garments representing styles from the sixties onwards, to demonstrate how snazzy one can look with the right hat and accessories added. Two near 70-year-old models had a ball of a time showing off some of the garments.


In the spirit of Spring, I wore my grey Trilobal dress with broad flower border, topped with a modern (rather small) pure wool pink Benneton jersey. To add to the fun image, I took a few pairs of clip-on earrings and some plastic beads.The hat cost R5 from Hospice and the flower trim another R5.  My navy shoes are Green Cross and very comfortable - bought new 7 years ago.